Modulekode | CMR 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Hierdie module behels ‘n analise van die basiese vraagstukke van die Suid-Afrikaanse menseregtebestel. Dit plaas die grootste klem op vraagstukke ten aansien van die prosedure en struktuur van Handves van Regte-analise. Die module dek ook ontwikkeling ten opsigte van ‘n aantal van die sekere kernregte van die Suid-Afrikaanse Grondwet – gelykheid, menswaardigheid en uitdrukking. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Publiekreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App